Mid-Morning Magic

18 Nov #OFMKinderhoekie - Die regte wêreld van wolwe

4 MIN
Download (2.0 MB)
Die week in die OFM Kinderhoekie het ons met skrywer Fanie Viljoen gesels oor sy nuwe reeks stories Wêreld van Wolwe. 'n Mede-skrywer in die bedryf, Belinda Bras-Nel het 4 wolwe wat by haar woon. Sy vertel hoekom ons meer moet weet hoor die ongelooflike diere, hoe sy na hulle omsien en wat dit verg om te sorg hulle is veilig en gelukkig. Luister gerus hier.
ENGLISH  SOUTH AFRICA