Mid-Morning Magic

16 Nov #OFMKinderhoekie - Skrywer Fanie Viljoen gesels oor die inperking, toekennings en wolwe - Deel 2

5 MIN
Download (2.2 MB)
In deel twee van my gesprek met skrywer Fanie Viljoen vertel hy van sy nuwe reeks: Wereld van Wolwe. Wat kan ons verwag, wie is van die karakters en hoekom sal die jong lesers dit so geniet.
ENGLISH  SOUTH AFRICA