Mid-Morning Magic

16 Nov #OFMKinderhoekie - Skrywer Fanie Viljoen gesels oor die inperking, toekennings en wolwe

6 MIN
Download (2.6 MB)
Bekroonde skrywer Fanie Viljoen kuier in die #OFMKinderhoekie en gesels oor die inperking, kreatiwiteit, twee toekennings wat hy die jaar ontvang het, sy nuwe reeks "Wereld van Wolwe" en 'n boek wat hy pas begin skryf het wat niemand nog van weet nie. Hier is deel 1 van die gesprek.
ENGLISH  SOUTH AFRICA