Nuus

30 Jul -DELETED- Erongo Goewerneur oor kwarantyn

26 SEC
Die Goewerneur van die Erongo-streek Neville Andre het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat persone in kwarantyn aan die kus, na 7 dae ontslaan sal word. Hy het die aanmerking gemaak na aanleiding van die ontslag van die ongeveer 300 persone wat tans in kwarantyn in Hentiesbaai is...
AF  SOUTH AFRICA