Mid-Morning Magic

9 Jul #OFMKinderhoekie: Die Covid-19 storie geskryf in sentraal Suid-Afrika

2 MIN
Download (1.0 MB)
Die Covid 19 storie is geskryf deur senior maatskaplike werker by Vrystaat Versorging in Aksie, Joline Delport van Welkom. Haar doel was om van die mites wat bestaan oor Covid 19 aan te spreek op so wyse dat kinders en tieners dit ook kan verstaan. Ek gesels met haar oor die begin van hierdie storie en wat sy hoop om daarmee te bereik.
ENGLISH  SOUTH AFRICA