Mid-Morning Magic

22 May #OFMKinderhoekie - PuppeTrix Kinderteater: Vlakvark verjaar

5 MIN
Download (2.4 MB)
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Vandag is daar nog 'n storie uit diereland...PuppeTrix kinderteater deel vandag 'n spesiale storie met die #OFMKinderhoekie span. Ons kuier weer in diereland en arme Vlakvark verjaar gedurende lockdown...Luister gerus saam. Vir meer inligting oor PuppeTrix besoek https://www.facebook.com/PuppeTrixTheatre/
ENGLISH  SOUTH AFRICA