Mid-Morning Magic

12 May #OFMKinderhoekie - Twee leeus vind liefde by Lionsrock

2 MIN
Download (1.2 MB)
♥️ GIOVANNI & NORA ♥️ is deur FOUR PAWS gered en het 'n nuwe tuiste by Lionsrock gevind. Maar hulle het nie net 'n veilige huis nie maar hulle het ook liefde gevind. Luister hier na die internasionale liefdesverhaal wat ons harte bly maak.
ENGLISH  SOUTH AFRICA