Mid-Morning Magic

30 Apr #OFMKinderhoekie - PuppeTrix - Die doel van kinderteater

5 MIN
Download (2.0 MB)
Kinderteater is so belangrik en gedurende die grendeltyd wil ons die kleinspan bederf en besig hou. PuppeTrix fokus op teater vir kinders onder die ouderdom van 8 jaar. Hier leer ken ons vir stigter Schoeme Grobler waar sy vertel hoekom babateater haar passie is en hoe sy haar karakters skep en lewe gee.
ENGLISH  SOUTH AFRICA