Rosestad Godsdiens

28 Sep Sondagoggend Erediens - Ds Kobus Botha

20 MIN
Download (9.6 MB)
LUKAS 22 Jesus se dood word beplan (Matt. 26:1-5,14-16; Mark. 14:1-2,10-11; Joh. 11:45-53) 1Die fees van die ongesuurde brood, wat pasga genoem word, was naby. 2Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes wou Jesus uit die weg ruim, maar omdat hulle bang was vir die volk, het hulle nog gesoek na 'n manier om dit te doen. 3Die Satan het in Judas, wat Iskariot genoem is en een van die twaalf was, ingevaar. 4Hy het toe met die priesterhoofde en die offisiere van die tempelwag gaan praat oor hoe hy Jesus in hulle hande kan laat kom. 5Hulle was bly en het ooreengekom om hom daarvoor te betaal. 6Hy het ingestem en na 'n geskikte geleentheid gesoek om Jesus te verraai waar die volk nie by is nie.
AF  SOUTH AFRICA