Rosestad Godsdiens

20 Jul Sondagaand Erediens - Ds Bergh Muller

17 MIN
Download (8.1 MB)
MATTHÉÜS 24 10En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. 11En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. 12En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
AF  SOUTH AFRICA