Rosestad Godsdiens

11 May Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

25 MIN
Download (12.0 MB)
OPENBARING 1 17En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste 18en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.
AF  SOUTH AFRICA