Rosestad Godsdiens

8 Mar Saterdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

19 MIN
Download (8.9 MB)
PSALMS 100 'n Oproep om God te prys. 1 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! 2Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. 3Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide. 4Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam. 5Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.
AF  SOUTH AFRICA