17 Jan Vrydag Oggenddiens - Ds Ben Bornman
14 MIN
Download (6.7 MB)
I JOHANNES 3
17Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom?
18My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.
AF
SOUTH AFRICA