15 Jan AKADEMIA - Fanus Pienaar gesels met Therese d’Assonville (Juniorbemarkingsadviseur by Akademia) 15-01-25

3 MIN
Download (1.8 MB)
Is een van jou nuwejaarsvoornemens om vanjaar studies aan te pak? Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia jou steeds die geleentheid om in 2025 jou studiereis te begin. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting
AF
SOUTH AFRICA