Rosestad Godsdiens

8 Jan Woensdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

15 MIN
Download (7.2 MB)
PSALMS 121 Op pad. 1 'n BEDEVAARTSLIED. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? 2 My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. 4Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. 5Die Here is jou Bewaarder; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. 6 Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. 7Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar. 8Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
AF  SOUTH AFRICA