Rosestad Godsdiens

6 Jan Maandag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

16 MIN
Download (7.5 MB)
PSALMS 131 Berusting. 1 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. o Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. 2Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my. 3 Wag op die Here, o Israel, van nou af tot in ewigheid!
AF  SOUTH AFRICA