Rosestad Godsdiens

4 Dec Woensdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

17 MIN
Download (8.1 MB)
PSALMS 63 Dawid se verlange na God. 1 'n PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was. 2 o God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water. 3Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien. 4Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys. 5Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef.
AF  SOUTH AFRICA