Pieter Möller - Landbou Insetsels

15 Nov Voermol Skaapboer van die Jaar 2024

1 MIN
Download (705.8 KB)
Pieter Moller het die Voermol veeboer van die Jaar geleentheid in Muldersdrift bygewoon. Hy gesels met wenner in die skaap-afdeling Andries Marx van Sewefontein-boerder, wat boer met Dohne-Merino’s in die distrik Burgersdorp.
AF  SOUTH AFRICA