10 Oct Akademia beloon akademiese prestasie met merietebeurse
3 MIN
Download (1.7 MB)
Akademia gaan goeie matriekprestasie beloon by wyse van die daarstelling van akademiese merietebeurse vir matrikulante. Hierdie merietebeurse sal van toepassing wees op die instelling se 2025- akademiese jaar. Luister na die onderhoud om meer uit te vind.
ENGLISH
SOUTH AFRICA