Rosestad Godsdiens

30 Sep Maandag oggenddiens - Ds Kobus Botha

16 MIN
Download (7.8 MB)
1 PETRUS 1 Die lewende hoop en die egte geloof 3Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Nou het ons 'n lewende hoop 4op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike erfenis wat in die hemel ook vir julle in bewaring gehou word. 5En omdat julle glo, word ook julle deur die krag van God veilig bewaar vir die saligheid wat reeds gereed is om aan die einde van die tyd geopenbaar te word.
AF  SOUTH AFRICA