25 Sep Akademia se sentrumopedag in Bloemfontein
3 MIN
Download (1.9 MB)
Bevind jy jouself in sentraal Suid-Afrika? Oorweeg jy dit om in 2025 as ʼn Akademia-student by wyse van óf die voltydse kampusmodel óf nauurs oor afstand agter die boeke in te skuif? Indien wel, dagboek sommer dadelik 5 Oktober 2024 vir ʼn Akademia-sentrumopedag in Bloemfontein.
ENGLISH
SOUTH AFRICA