Rosestad Godsdiens

24 Aug Saterdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

16 MIN
Download (7.8 MB)
JOHANNES 19 Jesus sterwe (Matt. 27:45-56; Mark. 15:33-41; Luk. 23:44-49) 28Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” 29Daar het 'n kan vol suur wyn gestaan. Die soldate het toe 'n spons vol suur wyn op 'n hisoptakkie gesit en dit teen sy mond gehou. 30Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas.
AF  SOUTH AFRICA