Rosestad Godsdiens

22 Aug Donderdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

13 MIN
Download (6.1 MB)
Jesus maak die storm stil (Mark. 4:35-41; Luk. 8:22-25) 23Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. 24Skielik het daar 'n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap. 25Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!” 26Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?” Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword. 27Die mense het hulle verwonder en gesê: “Watter soort mens is hy dat selfs die wind en die see hom gehoorsaam?”
AF  SOUTH AFRICA