22 Aug Woordvoerder van Nampo Kaap, MJ Swart
2 MIN
Download (1.2 MB)
Pieter Möller het tydens die onlangse Agri Weskaap se kongres gesels met die woordvoerder van Nampo Kaap, MJ Swart, oor dié groot byeenkoms wat volgende maand plaasvind.
AF
SOUTH AFRICA