Rosestad Godsdiens

20 Aug Dinsdagoggend - Ds Horace van Coller

11 MIN
Download (5.3 MB)
PSALMS 121 My hulp kom van die Here 1'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. 4Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. 5Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. 6Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. 7Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. 8Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.
AF  SOUTH AFRICA