Rosestad Godsdiens

15 Aug Donderdag Oggenddiens - Ds Kobus Botha

14 MIN
Download (6.6 MB)
HEBREËRS 11 7Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy die ark gebou om sy huisgesin te red. Sy geloof was 'n veroordeling van die wêreld, maar dit het hom erfgenaam gemaak van die vryspraak wat deur die geloof kom.
AF  SOUTH AFRICA