Pieter Möller - Landbou Insetsels

9 Aug Die waarde van georganiseerde landbou

2 MIN
Download (1.2 MB)
Die waarde van georganiseerde landbou, deelname en strategie om volhoubare landbouproduksie te verseker het weer verlede week onder die loep gekom. Pieter Moller gesels met Agri SA hoof uitvoerende beampte, Johann Kotze by die Vrystaat Landbou kongres in Bloemfontein.
AF  SOUTH AFRICA