Rosestad Godsdiens

20 Jul Saterdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

18 MIN
Download (8.4 MB)
ROMEINE 15 Die voorbeeld van Christus 1Op ons wat sterk is in die geloof, rus die verpligting om die swakhede te verdra van dié wat nie sterk is nie. Ons moenie aan onsself dink nie: 2elkeen van ons moet aan ons naaste dink en aan wat vir hom goed is en wat hom in die geloof kan opbou. 3Christus het immers ook nie aan Homself gedink nie, inteendeel. Dit was met Hom soos daar geskrywe staan: “Die beledigings waarmee mense U beledig, het op My neergekom.”
AF  SOUTH AFRICA