Rosestad Godsdiens

9 Jul Dinsdag Oggenddiens - Ds Johan Marais

13 MIN
Download (6.6 MB)
1 PETRUS 1 Oproep om heilig te lewe 13Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus. 14As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. 15Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. 16Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
AF  SOUTH AFRICA