Rosestad Godsdiens

8 Jul Maandag Oggenddiens - Ds Johan Marias

20 MIN
Download (9.6 MB)
LEVITIKUS 11 44Ek is die Here julle God. Wy julle aan my diens en wees heilig, want Ek is heilig. Julle mag julle nie verontreinig met enige van die kleiner diertjies wat volop voorkom in die veld nie. 1 PETRUS 1 16Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
AF  SOUTH AFRICA