Rosestad Godsdiens

16 Jun Sondagoggend Erediens - Ds Wimpie Raadt

28 MIN
Download (13.3 MB)
JOB 23 Job: Wat God wil, doen Hy 1Toe het Job weer gepraat: 2“Ek kla nog steeds uit opstandigheid, ek kan nie ophou kla nie. 3As ek maar geweet het waar om God te vind, sou ek na sy woonplek toe gaan 4en my saak voor Hom lê, my pleidooie aan Hom stel. 5Ek sou van Hom antwoord probeer kry, probeer verstaan wat Hy vir my wil sê. 6Hy sal tog nie met sy groot krag teen my 'n saak voer nie; Hy sal my dit nie aandoen nie, 7want dit sou 'n opregte mens wees wat daar voor Hom pleit en ek sou vir altyd deur my Regter vrygespreek word.
AF  SOUTH AFRICA