Rosestad Godsdiens

7 Jun Vrydag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

19 MIN
Download (9.3 MB)
EFESIËRS 2 8Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. 9Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. 10Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.
AF  SOUTH AFRICA