Rosestad Godsdiens

24 May Vrydag Oggenddiens - Ds Ben Bornman

19 MIN
Download (9.0 MB)
JOB 11:7 “Kan jy begryp wie God werklik is? Kan jy die Almagtige ten volle verstaan? JESAJA 55 8My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here; 9soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.
AF  SOUTH AFRICA