Rosestad Godsdiens

26 May Sondagaand Erediens - Ds Ben Bornman

24 MIN
Download (11.2 MB)
FILIPPENSE 4 19En my God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien volgens sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus. PSALMS 50 10want al die diere in die bos is Myne, die wild op duisende berge. 11Ek ken al die voëls van die berge; al wat roer op die veld, is Myne. 12Ek sou jou nie vra as Ek honger sou kry nie, want die aarde en alles wat daarop is, behoort aan My. PSALMS 145 16U maak u hand oop en skenk u guns in oorvloed aan al wat leef.
AF  SOUTH AFRICA