Rosestad Godsdiens

26 May Sondagoggend Erediens - Ds Ben Bornman

25 MIN
Download (11.9 MB)
FILIPPENSE 1 6Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. JUDAS 1 Lof aan God 24Aan Hom wat magtig is om julle van struikeling te bewaar en julle onbevlek en met vreugde sy heerlikheid te laat aanskou,
AF  SOUTH AFRICA