20 May Agri Wes-Kaap se Jannie Strydom deel sy indrukke van NAMPO
3 MIN
Download (1.7 MB)
Op Nampo, het Pieter Möller gesels met die Uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, Jannie Strydom, en hy vertel van die landbou omstandighede en uitdagings in dié provinsie.
AF
SOUTH AFRICA