14 May Angus-beesteler deel sukses in bedryf
2 MIN
Download (1.1 MB)
Pieter Möller gesels met 'n bekende Angus-beesteler, RC Malherbe van Hertzogville. Hy vertel van die goeie eienskappe van die ras en ook hoe landboutoestande huidig in die Wes-Vrystaat lyk.
AF
SOUTH AFRICA