Rosestad Godsdiens

8 May Woensdag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

20 MIN
Download (9.5 MB)
LUKAS 24 Jesus verskyn aan die dissipels (Matt. 28:16-20; Mark. 16:14-18; Joh. 20:19-23; Hand. 1:6-8) 36Terwyl hulle nog oor hierdie dinge praat, staan Jesus self meteens daar tussen hulle en sê vir hulle: “Vrede vir julle!” 37Hulle het geweldig geskrik en bang geword en gedink hulle sien 'n gees. 38Hy sê toe vir hulle: “Waarom is julle so verskrik, en waarom kom daar twyfel in julle harte? 39Kyk na my hande en my voete: dit is tog Ek self. Voel aan My en kyk! 'n Gees het tog nie vleis en bene soos julle sien dat Ek het nie.” 40Terwyl Hy dit sê, wys Hy vir hulle sy hande en voete.
AF  SOUTH AFRICA