Rosestad Godsdiens

6 May Maandag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies

16 MIN
Download (7.7 MB)
JOHANNES 3 16“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. 17God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
AF  SOUTH AFRICA