25 Apr Donderdag Oggenddiens - Past Bernard van der Vlies
20 MIN
Download (9.4 MB)
JOHANNES 20
Jesus verskyn aan sy dissipels
(Matt. 28:16-20; Mark. 16:14-18; Luk. 24:36-49)
19Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode, het Jesus gekom en tussen hulle gaan staan en vir hulle gesê: “Vrede vir julle!”
AF
SOUTH AFRICA