Rosestad Godsdiens

17 Apr Woensdag Oggendddiens - Ds Kobus Botha

18 MIN
Download (8.7 MB)
MATTEUS 27 Pilatus lewer Jesus oor om gekruisig te word (Mark. 15:6-15; Luk. 23:13-25; Joh. 18:39 – 19:16) 15Die goewerneur het die gewoonte gehad om elke paasfees vir die mense een gevangene van hulle eie keuse los te laat.
AF  SOUTH AFRICA