Mid-Morning Magic

28 Mar 2de DENIM en VELLIES DAMESDAG binnekort aangebied

3 MIN
Download (1.8 MB)
'n Datum wat GROOT en in ROOI aangeteken moet word - 11 Mei! Na aanleiding van die sukses van die 2022 DENIM en VELLIES DAMESDAG, word 'n tweede dag op 11 Mei aangebied. 🔖 Kaartjies is te koop by klantediens@ovk.co.za / alicel@ovk.co.za 📎 Stalletjies kan bespreek word by Jana Steyn 0609240406. Yolanda Maartens gesels met OVK bemarkingsbestuurder, Christel Basson.
ENGLISH  SOUTH AFRICA