Rosestad Godsdiens

15 Mar Vrydag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

16 MIN
Download (7.7 MB)
HAGGAI 1 2So sê die Here die Almagtige: Hierdie volk sê dit is nie nou die tyd om die tempel te herbou nie. 3Toe het die woord van die Here weer deur die profeet Haggai gekom: 4Is dit nou die tyd vir julle om in pragtige huise te woon terwyl my huis in puin lê? 5Daarom, so sê die Here die Almagtige: Neem ter harte wat met julle gebeur. 6Julle het baie gesaai, maar min geoes; julle het geëet, maar nie genoeg gekry nie; julle het gedrink, maar dors gebly; julle het klere aangetrek, maar nie warm geword nie; julle is soos 'n dagloner wat sy loon in 'n stukkende beursie steek.
AF  SOUTH AFRICA