Rosestad Godsdiens

16 Mar Saterdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

18 MIN
Download (8.8 MB)
JESAJA 60 Nasies kom na jou lig toe 1Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring. 2Daar is donkerte oor die aarde, duisternis oor die nasies, maar oor jou gee die Here lig, oor jou verskyn sy magtige teenwoordigheid. 3Nasies kom na jou lig toe en konings na die glans van die nuwe dag wat vir jou aangebreek het. 4Kyk rondom jou, kyk, hulle kom almal bymekaar, hulle kom na jou toe: jou seuns kom van ver af, jou dogters word met liefde gebring.
AF  SOUTH AFRICA