Rosestad Godsdiens

12 Mar Dinsdag Oggenddiens - Ds Hannes du Plessis

20 MIN
Download (9.5 MB)
KOLOSSENSE 1 Die voorrang van die Seun 15Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. 16God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep. 17Voor alles was Hy al daar, en deur Hom bly alles in stand.
AF  SOUTH AFRICA