16 Feb Hartbeesfontein se onontbeerlike landboubesigheid
2 MIN
Download (1.2 MB)
Hartbeesfontein in die Noordwes provinsie het een landboubesigheid wat die dorp en gemeenskap bedien. Pieter Möller gesels met die uitvoerende bestuurder van Tradestuff, Rudi Barnard.
AF
SOUTH AFRICA