Rosestad Godsdiens

13 Feb Dinsdag Oggenddiens - Ds Horace van Coller

11 MIN
Download (5.5 MB)
JESAJA 35 God kom julle red 1Die woestyn, die dor land, sal jubel, die droë wêreld sal juig, oortrek met affodille; 2hy sal in volle bloei staan, hy sal juig en sing, hy sal die prag van die Libanon hê, die skoonheid van Karmel en Saron. Israel sal die mag van die Here sien, die koninklike mag van ons God. 3Bemoedig dié wie se hande slap hang, help dié wie se knieë knik, 4sê vir dié wat moed verloor het: “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier, Hy kom om wraak te neem, om julle vyande te straf; God kom julle red!” 5Blindes sal kan sien, dowes sal kan hoor,
AF  SOUTH AFRICA