Rosestad Godsdiens

8 Feb Donderdag Oggenddiens - Ds Bergh Muller

15 MIN
Download (7.1 MB)
1 JOHANNES 1 God is lig 5Dít is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. 6As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie. 7Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.
AF  SOUTH AFRICA