Rosestad Godsdiens

1 Feb Donderdag Oggenddiens - Prof Laetus Lategan

16 MIN
Download (7.9 MB)
DEUTERONOMIUM 2 Met 'n ompad na Kanaän toe (Vgl.Num. 20:14-21;21:10-20) 1“Later het ons die woestyn ingetrek, al met die Rietseepad soos die Here my beveel het. Dit het ons lank gevat om óm Seïrberg te trek. NUMERI 20 Water uit die rots 1Die hele volk Israel het in die eerste maand in die Sinwoestyn aangekom en toe by Kades oorgebly. Mirjam is daar oorlede en is ook daar begrawe. 2-3Omdat die volk geen drinkwater gehad het nie, het hulle saam teen Moses en Aäron rusie gemaak en gesê: “As ons maar liewer ook omgekom het toe ons volksgenote deur die Here om die lewe gebring is!
AF  SOUTH AFRICA