Rosestad Godsdiens

31 Jan Woensdag Oggenddiens - Prof Laetus Lategan

17 MIN
Download (8.2 MB)
DEUTERONOMIUM 10 18“Hy laat reg geskied aan die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdeling lief en gee vir hom kos en klere. LEVITIKUS 19 Ek is die Here julle God 1Die Here het vir Moses gesê: 2“Praat met die hele gemeente Israel en sê vir hulle: Wees heilig, want Ek die Here julle God is heilig.
AF  SOUTH AFRICA